Reviews
Submit your review | |
Ek sal enige een aanbeeveel wat 'n ruskansie nodig het om weg te breek Kohandè toe. Ons het die rustigheid so geniet saam met die privaatheid. Sal vinnig weer wegbreek soontoe.
Wat 'n wonderlike plek om weg te kom na lockdown. Fantastiese blyplek met doodse stilte en pragtige bos om jou. Hier kom ons weer wegkruip! Baie dankie
Best way to spend your time in the bush with the luxuries of every-thing you need and a great room. Everything was clean and attrac-tive. Great walking trails., lovely swimming pool and braai areas. Worth checking out the water hole from time to time. Lots of animal viewing and bird life. So close to Pretoria yet so hidden and peaceful.You can hear the lions roaring and jackals at night. We will be back.
We spent two glorious days at Kohande the past weekend. The accomodation is superb and the peacefullness of the place are really worth visiting. We truly had a wonderfull rest and would return any time that we want to take a break again.
'n Stukkie paradys/bosveld in Gauteng !!! Die gevoel is dat jy baie ver van die beskawing af is in die verre bosveld. Die natuurskoon is asemrowend, die swembad skitter en die gasvryheid dwing jou om BAIE DANKIE te se vir 'n onvergeetlike naweek. Geriewe is silwerskoon. ook die leeus in die verre hoor brul in die nag.
Ons kom sekerlik terug.
Dankie vir julle gasvryheid en netjiese geriewe ideale plekkie om net te ontspan sal defnitief weer bespreek.
My husband and I celebrated our 1 year anniversary at this enchanting place. We love camping but since falling pregnant haven't spent any time in the bushveld. Kohande was the perfect destination, close enough to JHB, the pleasures of camping combined with the luxury of a chalet. We thoroughly enjoyed the pool over looking the valley, watching the sunset from our private patio and listening to the lions roaring in the distance. Absolutely magical.
Goeie more, wat n ongelooflike verrassing.....sekerlik een van die skoonste en lekkerste plekke waarna ons ooit gegaan het vir n wegbreek. Die natuurskoon sit jou absoluut in n ander wereld. Blyplekkie super skoon en gerieflik. Die swembad was verseker n wenner. Ons gaan beslis weer terug vir nog n naweek. Was ook gelukkig om die gebrul van die leeus deur die nag te hoor. Baie dankie . Ons sien weer een van die dae. Groete Anton en Loy
Thank you for a wonderful week-end away from the city buzz. The accommodation was way above my expectations and so well kept. We will be back sometime (very) soon. Alessandra & Richard
Sekerlik die mooiste, skoonste safaritent waarin ek nog tuisgegaan het. By Kohandé is dit net jy en die ongelooflike rustigheid en stilte vd bosveld. Kan nie wag om terug te gaan nie!